Adam Tas By Reed Valley


Previous Page

13th Dec 2019
 Mossel Bay

Adam Tas by Reed Valley

Adam Tas se growwe rasperstem en emosiebelaaide lirieke, het van dag een af diep kom nesskop in die harte van Suid Afrikaanse musiekliefhebbers, en met sy nuuste album, SIT KÊRELS, gaan hy beslis ’n paar nuwe aanhangers verwerf!

Sy negende ateljee-vrystelling, bou voort op die wenresep waarvoor hy bekendheid verwerf het, en is ’n album vol stories, hartsmusiek en humor. “SIT KÊRELS is lekker lywig, met ’n paar snitte meer as gewoonlik. Dit kombineer verskeie genres, soos Rock ’n Roll en Blues, maar daar is ’n Folk-aanslag waarvan ek baie hou,” vertel die sanger. “Ou vriende is mense wat my laat tuis voel en dit is ook die sentiment wat ek met luisteraars wil deel wanneer hulle na my musiek luister.”

Kom geniet 'n aand propvol pragtige musiek, lekker kos en ongelooflike wyn saam met ons!


Contact details


Tel: 044 698 1022

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: