Afrikaans Is Groot Somerfees


Previous Page

28th Dec 2019
 Mossel Bay

Afrikaans is Groot Somerfees

Op 28 Desember kuier Afrikaans is Groot in Mosselbaai by die Riebeek Stadion. Kom kuier saam en geniet jou gunsteling liedjies van die land se grootste kunstenaars.

Al jou gunsteling kunstenaars met al hulle grootse treffers. Kom kuier saam met Afrikaans is Groot tydens ons heel eerste Somerfees in Mosselbaai op Saterdag, 28 Desember 2019, by die Van Riebeeck Stadion. Laat ons makietie hou en die somer behoorlik vier saam met Steve Hofmeyr, Theuns Jordaan, Bok van Blerk, Demi Lee Moore, Riana Nel, Bobby van Jaarsveld, Karlien van Jaarsveld, Ricus Nel, Snotkop, Corlea, Jay, Dewald Wasserfall, Elvis Blue en vele meer...

Steve Hofmeyr, Riana Nel, Demi-lee Moore, Theuns Jordaan, Bok van Blerk, Snotkop, Elvis Blue, Jay, Bobby van Jaarsveld, Karlien van Jaarsveld, Corlea Botha, Tarryn Lamb, Ruhan du Toit, Dewald Wasserfall

Date: December 28, 2019 at 6 PM – 9 PM
Venue: Van Riebeeck Stadion, Riebeeck Street, Mossel Bay
Kaartjies beskikbaar by Computicket http://bit.ly/AiGMosselbaai


Contact details

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: