Dames oggend met sang, motivering, inspirasie, asook koffie, tee en fyngebak ten bate van die George Diere Beskermings Vereniging.
Tyd: 9.30-11am
Kaartjies by ons kantoor beskikbaar: Realty1 George, c/o York street and Cathedral street, George
Contact details