Klein Karoo Proe-fees


Previous Page

21st Sep 2019 to 22nd Sep 2019
 Oudtshoorn

Klein Karoo Proe-fees

Die eerste Klein Karoo Proe-fees word op 21 en 22 September op Celebratio aangebied. Dit beloof om ‘n gastronomiese fees te wees met plaaslike uitstallers wat hul beste geregte/produkte/drankies sal voorsit.

Die Klein Karoo Proe-fees word aangebied in samewerking met die Oudtshoorn Sakekamer, Oudtshoorn Toerisme en Agri Klein Karoo. Kom stap so proe –proe tussen die stalletjies deur, proe hier en proe daar voordat jy rustig iewers gaan sit en gesellig saam met vriende verkeer. Meer as 50 uitstallers sal uiteenlopende produkte soos kase, wyne, olywe, olyfolies, gedroogte vrugte, kruie, kosse, vleis, wors, craft gin en craft bier verkoop. Daar sal selfs afval en skaapkop vir die dapperes wees. Ook op die program is kosdemonstrasies en lewendige vermaak.


Contact details


Tel: +27(0)82 802 7138

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: