Laerskool Vorentoe


Laerskool Vorentoe: Laerskool Vorentoe

Great Brak River, Western Cape, South Africa

Laerskool Vorentoe is ‘n skool waar kinders welkom is; ‘n skool waar elke kind erken word as ‘n unieke persoon, waar kind wees verstaan word. Ons moenie verwag dat kinders altyd “reg” optree nie, hulle is nog op pad na ‘n eie waardestelsel. Kinders het ondersteuning en hulp nodig. Hierdie feit regverdig die skool se bestaan. Ons wil graag sien dat elke kind ‘n borrelende brokkie sal wees wat ‘n goeie balans handhaaf tussen akademie, sport en kultuur.

Tel: 044-620-2211, Fax: 044-620-3426, Address: 13 Long Street Great Brak River Great Brak River
PREVIOUS PAGE
 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: