Rudi Claase - Van My Wysie Af


Previous Page

3rd Jun 2022
 George

Rudi Claase - Van My Wysie Af

Rudi Claase vir 21 jaar in die musiekbedryf en bring sy nuutste vertoning "Van My Wysie Af" George toe. Hy sing van sy gewildste treffers wat hy vir homsael asook ander kunstenaars geskryf het, en vertel die storie wat elk liedjie geinspireer het.

Hierdie is 'n vertoning wat julle nie kan misloop nie. Kaartjies kos R120 en beskikbaar by Computicket

By Oakhurst Insurance George Arts Theatre, 125 York St, George 



Contact details


Tel: 044 874 3142

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: