Adam Tas Live At Reedvalley


Previous Page

22nd Dec 2024
 Mossel Bay

Adam Tas Live at ReedValley

Adam Tas die boeredigter uit die bosveld bring vir julle van sy grootste treffers vanaf sy drie platinum albums.

Kos vir die siel musiek wat al vir meer as ‘n dekade in die harte van Suid-Afrikaners woon.

Hy bring ook splinternuwe liedjies wat die hart sal was en die voete sal laat dans.



Contact details


Cell: 079 876 0406

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: