Braai In Die Baai 2023


Previous Page

22nd Sep 2023 to 24th Sep 2023
 Mossel Bay

Braai In Die Baai 2023

Braai in die Baai is ‘n musiekfees wat drie elemente bymekaar bring wat enige Suid-Afrikaner net eenvoudig nie sal kan weerstaan nie - braai, 'n baai en vuurwarm musiek.

Alhoewel die hoofdoel is om vermaak vir elke en alle feesgangers te verskaf, poog hierdie fees om nog 'n doelwit te bereik - om 'n Guiness-wêreldrekord te breek.



Braai in die Braai poog om die rekord te breek vir die meeste mense wat terselfdertyd braai - en wie beter om die rekord te breek as Suid-Afrikaners!

Vleis op die vuur, musiek en die warm seelug by Braai in die Baai...

By De Bakke Santos Kampterrein


Contact details


Cell: 071 868 6231

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: