Koeke & Terte


Previous Page

9th Aug 2024
 Mossel Bay

Koeke & Terte

Wat klink beter as dit? Bietjie alleen tyd, weg van die kinders, weg van die huis, saam met jou vriendinne of skoonma as sy cool is. Geniet 'n skreeusnaakse show deur Timothy Kieswetter, wat jou gaan los met baie nuwe idees hoe om jou man te betoor.

Die Tema: "Koeke en Terte"

Hierdie show is een van ons gewildste Ladies Night in ons reeks spesiaal ontwerp vir getroude asook enkel vrouens om hulle eie seksualiteit beter te verstaan, aanvaar en te bestuur.

Ons gee praktiese wenke hoe om haar eie lus aan te wakker en die lus-gapping te oorbrug wat bestaan tussen haar en haar man.



#comedy #comedian #reedvalleywineclub #wine #theatre


Contact details


Tel: +27 44 698 1022

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: