Die beloof om 'n onvergeetlike aand te wees met plaaslike musikant Albert Meintjes.Kom kuier saam by ReedValley in Maart.
Hier is meer oor wat julle die aand kan verwag in sy eie woorde:
"Ek het in Desember 2019 hierdie fantastiese show oor die legandariese Koos du Plessis bekend gestel. Ek het maande lank gegerawe vir stories, om jou 'n kykie te gee agter die skerms van een van ons grootste liedjie skrywers in Afrikaans. Daar is 15 liedjies in die show met ou bekendes soos Kinders van die wind, Sprokie, Najaarsdroom, As jy my kon volg en Boshoek, asook 'n splinter nuwe lied, n' Klein ou verhaaltjie, wat ek getoonset het van een van sy ou gedigte. Ek toer deur die land in 2020, so kyk uit vir die show naby jou. Hier is n' kort video om jou lus te maak.. https://www.youtube.com/watch?v=jjfCi_szN24"
Contact details