Matriekbaai'22 @diaz Hotel & Resort


Previous Page

2nd Dec 2022 to 8th Dec 2022
 Mossel Bay

Matriekbaai'22 @Diaz Hotel & Resort

MATRIEKS, klas van 22! 2-8 Desember word Mosselbaai...Matriekbaai! Die jaar maak ons geskiedenis en begin Suid Afrika se nuutste #matriekvakansie, in een van die mooiste dele van ons land met die mees gematigste klimaat.

Ons vat "Diaz Hotel & Resort" oor vir 1 week en verander dit in jul eksklusiewe speel grond, geen ouers en geen kinders nie. Wees deel van die eerste generasie wat nuwe legendariese tradisies begin en onvergeetlike oomblikke gaan geniet saam hul tjommies, vir een laaste keer!



Kom geniet 'n opwindende buitelug konsert met van jou gunsteling kunstenaars, langs Diaz Strand. "Hang uit" saam jou maatjies by Pirates bar (Beach bar) of ontdek die omgewing se naglewe met nagklubs soos De Dekke (Grootbrak) en Bakgat (Voorbaai). 

Hier is iets vir almal - jy kan jou ervaring kies:

As jy net bietjie wil rus of opsoek is na meer avontuur, dan is daar 'n lang lys van aktiwiteite. Van Touchies en volleyball speel saam jou vriende op Santos strand tot swembadpartytjies of heerlikke restaurante in die omgewing.

Hordes verblyfopsies, van sakpas tot leef soos 'n koning - kamp by ATKV Hartenbos is altyd 'n avontuur of bly gerieflik in Diaz Hotel & Resort.

Kan jy die eerste van 'n eerste misloop?? Maak reg om jou kaartjie te koop en verseker jou plek.
Kaartjies is nou beskikbaar by www.matriekbaai.com


Contact details


Tel: 044 691 2202

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: