Church.
Om saam te GROEI tot �n DINAMIESE, SPONTANE, GEESBEHEERDE Gemeente wat MEKAAR in liefde versorg en wat UITREIK na die NOOD van die w�reld deur BIDDEND en LUISTEREND na die Woord, al hoe meer leer LEEF uit die onuitputlike rykdom in JESUS CHRISTUS sodat GOD ALLES vir almal kan wees.