Dit is weer daardie tyd - nooi jou vriende & kom geniet 'n heerlike dans by Oppie Plaas Venue, Waboomskraal. Dit beloof om weerens 'n onvergeetlike aand te wees met goeie musiek, lekker kos & geselligheid!
DJ Morne Meister gaan weer seker maak dat die dans vloer aan die brand is.
- Ete is ingesluit by die kaartjie
- Kontant kroeg beskikbaar (geen eie drank word toegelaat nie)
Kaartjies of tafels kan bespreek aanlyn https://qkt.io/YamKhj
Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom
Kinders onder 10 jaar betaal slegs R100 pp
OPPIE PLAAS OPSKOP | 22 JULIE 2023 | 18:00
Contact details