Spoegwolf Live In Knysna


Previous Page

6th Jul 2024
 Knysna

Spoegwolf LIVE in Knysna

MamaBear bied met trots aan: SPOEGWOLF! Vir die eerste keer in Knysna. Die ouens het geen bekendstelling nodig nie.

Van die grootste Suid Afrikaanse musieklegendes op die oomblik en die eerste Afrikaanse band om nommer een op Apple Music te bereik. MOENIE HIERDIE MISLOOP NIE. Knysna het nog nie so iets gesien nie. Bespreek eerder gouer as later want kaartjies gaan vlieg.



'Standing room only.'
Almal onder agtien MOET vergesel word deur 'n ouer.
Die hekke maak 17:30 oop, so kom vroeg om 'n burger, pizza en iets om te drink aan te skaf.
Show begin 19:00.
As jy beplan om 'n paar biere te drink, maak seker jy het alternatiewe vervoer.

By 34 Waenhout Avenue, Knysna Industria


Contact details


Cell: 084 587 6665

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: