Timothy Kieswetter Presents Die Grap Van Die Huwelik


Previous Page

9th Jun 2023 to 10th Jun 2023
 Mossel Bay

Timothy Kieswetter Presents Die Grap van die Huwelik

Humor is een van die vrou se top 3 redes om verlief te raak op haar man. Humor een van die beste maniere om die atmosfeer tussen mekaar lig te hou en die lewe saam te geniet. Maar wat gebeur as alle grappies op ‘n stokkie beland?

Dan wanneer een afval is dit nie “…almal lag weer nie”, maar eerder “waar het die verliefdheid heen gegaan?”

In Timothy Kieswetter, seks terapeut en komediant, se nuutste couples show verduidelik hy die GRAP VAN DIE HUWELIK.

Hierdie is Timothy se eerlikste en donkerste vertoning, wat die mites in elke huwelik aanspreek.

As jy nie net wil lag nie, maar ook ‘n dieper kyk na die gesondheid van jou eie huwelik wil hê, is DIE GRAP VAN DIE HUWELIK presies wat jy nodig het.



Contact details


Tel: 044 698 1022
Cell: 082 495 9061

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: