Wynand Kotzé is 'n uber-talent, 'n one-man-show, 'n vreugde. Met 'n slap tong en 'n kop stewig op sy skouers, laat hy geen klip onomgekeer nie. Hy is vinnig, welbelese en sy staaltjies is genoeg om jou Olimpiese miltsteek te gee. Nog! Nog! Nog!"
By die George Arts Theatre, 125 York St, George
Contact details